Alexandra Shipp

Alexandra Shipp
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Alexandra Ruth Shipp
Geboorte 16 Julie 1991 (1991-07-16)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2009–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Alexandra Shipp (gebore 16 Julie 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Straight Outta Compton (2015), X-Men: Apocalypse (2016), Tragedy Girls (2017), en Love, Simon (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy